27 September 2025
Umuzi Teater, Lake Umuzi
From R60 – R80
Please choose a show time
10:00 – 10:45
Event Details:
Met: Jennifer Myburgh, Mignon Mahne, Andries van Ryneveld en Tashca Kotze
Kom wees n Prins of n Prinses vir een dag, sit jou kroon op jou kop en trek jou spoggerige kostuum aan want Die Riverside Theatre Company bied aan: Die Prinses en die Ertjie. Jennifer Myburgh (Die Groot Ontbyt) vat hande saam met gesoute akteurs wat lewe gee aan die kleurvolle karakters. “Die wet vereis dat die Prins in 3dae met n ware, regte egte, blou boed Prinses trou.
Wonderlik! Uitstekend! Briljant! Daar is net een itsy-bitsy, klein-fyn probleem. Die Prins is halsoorkop, verlief op die kok (wat nie kan kook nie) en die kok is mal verlief op hom. n Storie vol verrassings van hoe liefde enige iets kan oorwin. Jy moet net deursetingsvermoe, ń ertjie en n paar slim planne hê”.
Age Restriction:
None
Organiser:
LAKE UMUZI (Alma Swart)
083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za