Lief vir alles hier plakkaat
Musiek

Lief vir alles hier

Met Andrè Schwartz

  • Vertoning Donderdag 18 Februarie 2027 om 17:00
  • PlekTeatro La Fenice, MSC Armonia
  • Duur75 minute
  • KaartjiesVanaf R220 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum

Kies ’n vertoning, en kies dan self jou sitplekke op die sitplekplan.

Oor die produksie

Lief vir alles hier

André Schwartz is terug op die verhoog met Lief vir alles hier, ’n produksie wat die hart van een van Suid-Afrika se geliefdste sangers se musiek vasvang. Met sy kenmerkende stem, warmte en onweerstaanbare verhoogpersoonlikheid neem André gehore op ’n reis deur die liedjies wat oor dekades heen deel van ons musieklewe geword het – met die treffer Lief vir alles hier as die inspirerende hart van die vertoning. Dis ’n viering van musiek, herinneringe en die mooi dinge wat ons land en sy mense besonders maak.