18 Februarie 2027
MSC Armonia, Bar del Duomo
From R220
Please choose a show time
12:00 – 13:15
Event Details:
Met: Johan Rademan en Christo Snyman
Johan Rademan (Radio en media-persoonlikheid) Christo Snyman(Broers en Christo en Cobus-faam) kuier saam met jou oor n glas witwyn, wat rustyd aangevul word met n glas rooiwyn.
Twee werelde word ontprop. Staaltjies en stories uit die uitsaai wereld aangevul met die regte klank vir die regte storie)
n Uur se samesyn wat jy nie maklik sal vergeet nie. Onthou, die drank is oppie huis(en die stories, staaltjies en musiek bodemloos)
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
