23 March 2025
MSC Musica, Teatro La Scala
R190
Please choose a show time
22:00 – 23:30
Event Details:
Met aanbieders Derrich Gardner, Fran-Rico Lucas, Johan Rademan en Martelize Brink
Musiekregisseur: Chanie Jonker
Regie: Frans Swart
Vir tien jaar reeds span Lefra Produksies en RSG saam om hierdie gewilde Oppiwater Kunstefees aan te bied. Hierdie vennootskap het net van krag tot krag gegaan en om hierdie besondere vennootskap sowel as Lefra Produksies se dertig jaar in die vermaaklikheidsbedryf te vier, was dit ‘n natuurlike uitvloeisel om ‘n RSG Galakonsert aan te bied.
Die RSG Galakonsert word aangebied saam met die Kaptein se Gala-aand met van ons land se grootste kunstenaars soos Frank Opperman, Die Broers, Danie Niehaus, Germandt Geldenhuys, Rocco de Villiers, Koos van der Merwe, André Schwartz, Elsabe Zietsman, Coenie de Villiers, Mathys Roets, Louis Loock, Stephanie Baartman en Arina de Witt. Met volle orkes onder leiding van musikale regisseur, Chanie Jonker.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com