12 April 2026
MSC Opera, Byblos Discoteca
From R150
Please choose a show time
10:30 – 11:45
Event Details:
Met: Leon Gropp
Sê dit soos dit is is ‘n reeks diep (en danige) alledaagse dinge wat baie komies deur Leon Gropp aangebied word met kitaar, sang en skerpskerts. Behalwe die lekker lag, bring Leon ook ‘n paar van sy wonderlike NP van Wyk-Louw-toonsettings na die tafel toe, om so bietjie die dieper dinge ook aan te raak.
Leon is ’n bekroonde musikant, wat spog met ’n paar internasionale toekennings. Plaaslik, het hy ook reeds 3 SAMA-toekennings ingepalm. Hy was vir ’n dekade deel van die bekroonde kitaarduo, CH2, en is ook mede-aanbieder van die televisieprogram, Ontbytsake.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com