Select Page

  23 Augustus 2026

 Theatre of Marcellus, Emperors Palace

  From R160

Please choose a show time

15:00 – 16:15

Event Details:

Die groep Ses Snare speel na baie jare weer by Emperor’s Palace – hierdie keer met die oorspronklike groep wat destyds in 2009 vir die eerste keer by Kunstefeeste begin speel het en daarna die land vol getoer het.

Die Ses Snare het in 2025 besluit om net ‘n paar spesiale vertonings per jaar te doen, en dit boonop met die oorspronklike ses musikante Blackie Swart, Leon Ecroignard, Mathys Roets, Mel Botes, Thean Kotze en Wouter van de Venter.

Die manne is ouer, wyser en nog beter musikante as wat hulle destyds reeds was. Kom geniet ‘n nostalgiese reis saam met die Snare wat al die ou treffers speel waarvoor hulle bekend geword het. Van Dire Straits en Pink Floyd tot Queen, Bob Dylan, Sting en ‘n paar van die Snare se eie komposisies.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com