Select Page

 16 Februarie 2027

 MSC Armonia, Business Centre

 From R150

Please choose a show time

09:30 – 10:30

Event Details:

Met: Hannes van Wyk

Kom ervaar ‘n inspirerende aand saam met Hannes van Wyk, die bekende Suid-Afrikaanse akteur, aanbieder en vervaardiger. Hannes is geliefd vir sy rol as Krynauw in Egoli, sy vertolking in Susanna van Biljon, en vele meer. Buiten sy werk op die verhoog en skerm, is hy ook ‘n gesoute aanbieder wat al onderhoude gevoer het met wêreldbekende figure soos president Bill Clinton, Nelson Mandela, Kate Moss, Jon Bon Jovi, Naomi Campbell, Arnold Schwarzenegger, en vele ander. Sedert 2015 is hy die gewilde aanbieder van kykNET se joernaalprogram Kwêla.

Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie. Bespreek nou jou plek vir ‘n oggend vol stories, insig en inspirasie – ‘n geleentheid om Hannes van Wyk van nader te leer ken soos jy hom nog nie gesien het nie.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com