15 Februarie 2027
MSC Armonia, Bar del Duomo
From R150
Please choose a show time
11:30 – 12:45
Event Details:
Regardt tree regoor Suid-Afrika en internasionaal op in lande soos Ghana, Namibië, Botswana, Mosambiek en die Seychelle. Hy het selfs eenkeer vir die Minister van Suid-Afrikaanse Toerisme opgetree terwyl hy op ‘n vliegtuig terug na Suid-Afrika gereis het! Hy is genooi om op te tree vir kunstenaars soos Mariah Carey en haar familie. Hy was ook eenkeer op ‘n lys van vermaaklikheidskunstenaars, insluitend John Legend wat by ‘n internasionale troue opgetree het. Regardt het ook lesings gegee vir die Singapore Magician-kring.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
