19 – 27 September 2025
Lake Umuzi, Secunda
R1500
Skakel Zeldy Eksteen by (011) 815-3000 en kies opsie 2, of stuur ’n e-pos aan zeldy@LTickets.co.za met u keuse van tien produksies.
19 – 27 September 2025
Event Details:
Die Umuzi Kunstefees is ’n viering soos geen ander op die hoëveld nie en kunste-aanhangers kan hulle feesvere regskud vir ’n week van komedie, drama, musiek en kuns vanaf 19 tot 27 September 2025. Feesfanatici kan tien produksies kies uit die totale aanbod van 19 teen die ongelooflike prys van R1,500.00 per persoon! Gaan soos volg te werk: skakel Zeldy Eksteen by (011) 815-3000 en kies opsie 2, of stuur ’n e-pos aan zeldy@LTickets.co.za met u keuse van tien produksies. Zeldy sal die besprekings namens u hanteer. Nadat u die elektroniese betaling gemaak het en die bevestiging vir Zeldy aangestuur het, sal u die kaartjies ontvang. Let asseblief daarop dat Gè Sing: Hoor my Lied! en Skilder en Wyn nie deel uitmaak van hierdie aanbod nie.
Age Restriction:
None
Organiser:
LAKE UMUZI (Alma Swart)
083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za