Select Page

 18 Februarie 2027

  MSC Armonia, Business Centre

 From R150

Please choose a show time

14:00 – 15:30

Event Details:

Met: Phillru van Achterbergh

Verskuns word aangebied deur die bekende akteur Phillru van Achterbergh (Binnelanders / Skaterlag / My Boetie se Sussie se Ou), wat met sy energie en verhoogteenwoordigheid poësie lewendig maak op ’n manier wat leerders maklik kan verstaan en onthou.

Die fokus van hierdie produksie is om gedigte nie net te ontleed nie, maar om dit te beleef.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com