Select Page

 22 March 2025

 MSC Musica, Crystal Lounge

 R150

Please choose a show time

17:30 – 18:45

Event Details:

Met: Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys

Danie Niehaus is al vir meer as 4 dekades bekend as bekroonde sanger en liedjieskrywer en hy snoer kragte saam met Germandt Geldenhuys, jong akteur en nuwe sangsensasie, in ‘n produksie van sang, vertellings en musikale kruisbestuiwing.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com