Select Page

 10 April 2026

 MSC Opera, Byblos Discoteca

 From R120

Please choose a show time

08:30 – 09:30

Add to Cart R209.80

Event Details:

Met: Elma Potgieter

Vrou versus Vrou is saamgestel uit twintig digstories uit die digwerk van Elisabeth Eybers en Corlia Fourie. Waarom dié twee vrouedigters? Albei besit die vermoë om die kwesbaarheid van die menslike kondisie met patos, liefde en ironie te beskryf – selfs woede.

Hulle skryf oor alles onder die son, maar veral oor die liefde, die lewe en die gemis aan ‘n beminde. Hulle skryf oor die daaglikse sleur, maar ook oor politiek. Hulle skryf oor die gruwel van geweld teenoor vroue, asook die ellende van depressie wat kan lei na selfmoord. Maar dan ook weer oor die allesoorheersende menslike emosie van die liefde – tussen geliefdes, asook teenoor die medemens – wat so allernoodsaaklik is in ons huidige druk van ons haastige, soms selfs hatige bestaan …

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com