27 Februarie 2026
MSC Opera
R250
Please choose a show time
Slutingsdatum: Vrydag,27 Februarie 2026
Event Details:
Koop ‘n kaartjie van R250.00 en staan ‘n kans om ‘n kajuit vir twee persone tydens die Oppiwater Kunstefees vanaf 9 tot 14 April 2026 aanboord die mooie MSC Opera ter waarde van ongeveer R25,000.00 heeltemal gratis en verniet te wen!
Die Oppiwater Kunstefees is uniek in die wêreld! Dit is die enigste volwaardige kunstefees wat aanboord ‘n plesierboot aangebied word. Die Oppiwater Kunstefees het onlangs ‘n spesiale Naledi-toekenning vir die beste innovering in die teaterwese ontvang. Ons bied meer as 30 verskillende Afrikaanse Teaterproduksies aan Oppiwater. In hierdie week beland jy in ‘n borrel van kuns, kultuur, lekker eet, mengeldrankies, dekpartytjies en vriende maak. Kom saam man en kom kry JOU kuns Oppiwater.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com