Select Page

 24 September 2025

 UPSTAIRS Sky Bar, Lake Umuzi

 R120

Please choose a show time

12:00 – 13:00

Add to Cart R120

Event Details:

Kosdemonstrasie met sang en stories

Willie Strauss is ‘n geliefde in die Afrikaanse koswêreld en skrywer van twee resepteboeke, Daar’s ‘n engel in my koskas, en Sinkhuisresepte.

RSG-luisteraars sal hom ken vir die resepte wat hy gereeld deel op Eloïse Cupido se program Intussen. Willie is ook ‘n gereelde gas op kykNET se gewilde oggenprogram, Die Groot Ontbyt.

Age Restriction:

None

Organiser:

LAKE UMUZI (Alma Swart)

083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za