19 September 2026
Umuzi Teater @ Lake Umuzi, Secunda
From R185
Please choose a show time
Event Details:
Wynand en Chereé is een van Suid-Afrika se gewildste en mees suksesvolle Afrikaanse country- en duetpare. Met hul unieke harmonieë. Sterk verhoogaanbieding en sielvolle musiek, het hulle al harte regoor die land verower. Beide het suksesvolle solo-loopbane, maar dit is hulle samewerking as ‘n duet wat ware “magic” skep. Hulle is veral bekend vir hul unieke stemkontras – Wynand se diep basstem gekombineer met Chereé se hoë, helder country-klanke. Benewens hul musikale vennootskap, is hulle ook sedert 4 April 2010.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
