Derrich: Moer Voort! · LTickets
Derrich: Moer Voort! plakkaat
Ander

Derrich: Moer Voort!

Derrich is steeds baie ernstig oor sy koffie! En regte egte moerkoffie is sy forte!

  • Vertoning Dinsdag 16 Februarie 2027 om 13:30
  • PlekStarlight Disco, MSC Armonia
  • Duur60 minute
  • KaartjiesVanaf R150 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum
Kies jou kaartjies
Algemene toegang
R150

Hoogstens 20 kaartjies per bestelling. Plus R5 bespreekfooi per kaartjie.

Jou besonderhede
Ons stuur jou kaartjies na hierdie adres.

Geen rekening nodig nie. Het jy reeds een? Teken in sodat jou kaartjies ook onder My kaartjies verskyn.

Oor die produksie

Derrich: Moer Voort!

Derrich is steeds baie ernstig oor sy koffie! En regte egte moerkoffie is sy forte! Derrich Gardner is geen onbekende in Suid-Afrika nie. Elke Saterdagoggend word ons saam met Derrich wakker in Brekfis met Derrich. Saam met die vroeg uitsaai, is koffie baie belangrik vir Derrich ... goeie koffie. Derrich gaan gesels oor goeie en swak koffie en moontlik gaan ons ook nog Derrich se eie koffie, Derrich se Moer, proe. Wat is dan nou Iekkerder as Derrich se Moer en 'n Iekker gedoopte beskuit?

Met Derrich Gardner