Die Ongelooflike Regardt Laubscher se "Magic" · LTickets
Die Ongelooflike Regardt Laubscher se "Magic" plakkaat
Ander

Die Ongelooflike Regardt Laubscher se "Magic"

Dames en here, hou julle oë oop... want Regardt Laubscher is op pad

  • Vertoning Maandag 15 Februarie 2027 om 11:30
  • PlekBar del Duomo, MSC Armonia
  • Duur75 minute
  • KaartjiesVanaf R150 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum
Kies jou kaartjies
Algemene toegang
R150

Hoogstens 20 kaartjies per bestelling. Plus R5 bespreekfooi per kaartjie.

Jou besonderhede
Ons stuur jou kaartjies na hierdie adres.

Geen rekening nodig nie. Het jy reeds een? Teken in sodat jou kaartjies ook onder My kaartjies verskyn.

Oor die produksie

Die Ongelooflike Regardt Laubscher se "Magic"

Dames en here, hou julle oë oop... want Regardt Laubscher is op pad, en met hom saam kom 'n hele klomp "magic", verrassings en dinge wat eintlik nie moontlik kan wees nie. Kaarte verdwyn, munte speel wegkruipertjie en jou oë kan nie glo wat jy sien nie! Jy kan probeer om die geheime to ontrafel, maar ons stel voor jy ontspan, geniet die vertoning en aanvaar maar vir 'n rukkie dat Regardt se hande vinniger is as jou oë. Een ding is seker: jy gaan lag, jy gaan jou kop skud en jy gaan ten minste een keer se: "Nee man... dis onmoontlik!"

Met
Regardt Laubscher