Die Pad na Soekmekaar · LTickets
Die Pad na Soekmekaar plakkaat
Fees

Die Pad na Soekmekaar

In ’n weggesteekte hoekie van die plaaslike kroeg êrens aan die Wes-Rand, met toemaaktyd om die draai, sit ’n doodgewone 68-jarige ou wat na geselskap smag.

  • Vertoning Dinsdag 16 Februarie 2027 om 15:00
  • PlekTeatro La Fenice, MSC Armonia
  • Duur75 minute
  • KaartjiesVanaf R190 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum

Kies ’n vertoning, en kies dan self jou sitplekke op die sitplekplan.

Oor die produksie

Die Pad na Soekmekaar

In ’n weggesteekte hoekie van die plaaslike kroeg êrens aan die Wes-Rand, met toemaaktyd om die draai, sit ’n doodgewone 68-jarige ou wat na geselskap smag. Luister saam terwyl die gewese motorverkoopsman Derrick de Witt ’n vreemdeling wat ons nooit sien nie, trakteer op stories wat wye draaie loop. Wat is waar, en wat is fantasie? En watter geheime en verrassings wag nog voordat die kroeg sluit?

Met
André Odendaal
Teks
Paul Slabolepszy
Regie
Paul Slabolepszy en Tobie Cronje
Vertaling
Ruda Landman