Dit wat merke los plakkaat
Teater

Dit wat merke los

Met Phillru van Achterbergh, Marissa Claasen en Ulrich Slabbert

  • Vertoning Woensdag 17 Februarie 2027 om 17:30
  • PlekTeatro La Fenice, MSC Armonia
  • Duur60 minute
  • KaartjiesVanaf R190 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum

Kies ’n vertoning, en kies dan self jou sitplekke op die sitplekplan.

Oor die produksie

Dit wat merke los

In ’n klein dorpie, Val, waar die donker, vroeg, soos ’n kombers die dorpie toemaak, gaan slaap baie min van die Erasmus gesin. ’n Strykyster se gewig op sy laaste pak laat die stoom weergalm in die gang af waar Jaco ’n brief bewerig aan mekaar pen vir Lukas, 'Hy's dood.' ’n Brief wat onwetend die hele gesin gaan laat verstik aan geheime...

Deur
Kobus van der Schyff-Smal
Regie
Kobus van der Schyff-Smal, Wayne van der Schyff-Smal