Musiek
Klassiek ontmoet Pop
Met Louis Loock, Cobus Snyman
- Vertoning Donderdag 18 Februarie 2027 om 18:30
- PlekBar del Duomo, MSC Armonia
- Duur75 minute
- KaartjiesVanaf R190 + R5 bespreekfooi per kaartjie
Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.
Bespreek
Kry jou kaartjies
Oor die produksie
Klassiek ontmoet Pop
Met bekende en beminde klassieke sowel as kommersiële liedere, neem hierdie twee uitstekende kunstenaars die luisteraar op ’n sensasie van klank en musiek. Louis Loock met sy opgeleide en pragtige tenoor stem doen saam met Cobus Snyman wat self in ’n duisend stemme sing ’n produksie waar Louis bekende popliedjies aanpak uit ’n klassieke benadering en Cobus op sy beurt weer die klassieke werk omgekeerd met ’n ligte musiek benadering aanpak. Die “magic” gebeur as die twee saamsing en klassiek en pop musiek as in harmonie weerklink.