Kul jou hier en slaap!
Maak gereed vir ’n aand van skaterlag, verrassings en ongelooflike toertjies wanneer die skreeusnaakse hipnotiseur Andrè en die bekroonde kulkunstenaar Regardt Laubscher kragte saamsnoer in Kul jou hier en slaap!
- Vertoning Sondag 14 Februarie 2027 om 21:00
- PlekBar del Duomo, MSC Armonia
- Duur90 minute
- KaartjiesVanaf R190 + R5 bespreekfooi per kaartjie
Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.
Bespreek
Kry jou kaartjies
Oor die produksie
Kul jou hier en slaap!
Maak gereed vir ’n aand van skaterlag, verrassings en ongelooflike toertjies wanneer die skreeusnaakse hipnotiseur Andrè en die bekroonde kulkunstenaar Regardt Laubscher kragte saamsnoer in Kul jou hier en slaap! Andrè is al sedert die 1990’s ’n bekende naam op die Suid-Afrikaanse verhoog en het sy unieke kombinasie van komedie, sielkunde, drama en hipnose oor dekades vervolmaak. Regardt is intussen ’n gesoute internasionale kunstenaar wat al gehore in onder meer Ghana, Namibië, Botswana, Mosambiek en die Seychelle verstom het – van optredes vir internasionale sterre tot ’n onverwagse vertoning vir Suid-Afrika se Minister van Toerisme aan boord van ’n vliegtuig! Hy het selfs lesings vir die Singapore Magician-kring aangebied. Met Andrè se skreeusnaakse hipnose en Regardt se verstommende kulkuns gaan Kul jou hier en slaap! kan Oppiwater-feesgangers hulle reg maak vir ’n lekkerlagvertoning wat jou verstom saal laat.
- Met Regardt Laubscher en Andrè, die skreeusnaakse hipnotiseur