Ontmoet die Kunstenaars plakkaat
Ander

Ontmoet die Kunstenaars

Met Frans Swart, Die Broers, Ds. Francois Gouws, Desirè Gardner, Hannes van Wyk, Coenraad Rall, Andrè Grovè, Regardt Laubscher, Fatman, Pieter Smith, Leon Gropp, Christiaan Baartman en Johnny Late

  • Vertoning Maandag 15 Februarie 2027 om 17:00
  • PlekMSC Business Centre, MSC Armonia
  • Duur60 minute
  • KaartjiesVanaf R100 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum

Kies ’n vertoning, en kies dan self jou sitplekke op die sitplekplan.

Oor die produksie

Ontmoet die Kunstenaars

Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid het om die kunstenaars, akteurs, sangers, omroepers en bekendes te ontmoet. Dit is darem te lekker om met hierdie bekendes skouer te skuur, te gesels, ’n fototjie te neem en saam te kuier. Hierdie gebeur NET by die Oppiwater Kunstefees! Ons het hierdie lekker forum geskep waar jy formeel die kunstenaars kan kom ontmoet. Elke middag 17:00 gaan jy die kunstenaars persoonlik kan kom ontmoet, en sal ingelei word deur Frans Swart met interessanthede oor die kunstenaars.