Radioman vs. Musiekman plakkaat
Ander

Radioman vs. Musiekman

Met Johan Rademan, Christo Snyman

  • Vertoning Donderdag 18 Februarie 2027 om 12:00
  • PlekBar del Duomo, MSC Armonia
  • Duur75 minute
  • KaartjiesVanaf R220 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum
Kies jou kaartjies
Algemene toegang
R220

Hoogstens 20 kaartjies per bestelling. Plus R5 bespreekfooi per kaartjie.

Jou besonderhede
Ons stuur jou kaartjies na hierdie adres.

Geen rekening nodig nie. Het jy reeds een? Teken in sodat jou kaartjies ook onder My kaartjies verskyn.

Oor die produksie

Radioman vs. Musiekman

Johan Rademan (Radio en media-persoonlikheid) Christo Snyman (Broers en Christo en Cobus-faam) kuier saam met jou oor ’n glas witwyn, wat rustyd aangevul word met ’n glas rooiwyn. Twee wêrelde word ontprop. Staaltjies en stories uit die uitsaaiwêreld aangevul met die regte klank vir die regte storie. ’n Uur se samesyn wat jy nie maklik sal vergeet nie. Onthou, die drank is oppie huis (en die stories, staaltjies en musiek bodemloos)!