RSG Radiodrama plakkaat
Ander

RSG Radiodrama

Met Johan Rademan

  • Vertoning Maandag 15 Februarie 2027 om 14:00
  • PlekMSC Business Centre, MSC Armonia
  • Duur90 minute
  • KaartjiesVanaf R150 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum

Kies ’n vertoning, en kies dan self jou sitplekke op die sitplekplan.

Oor die produksie

RSG Radiodrama

“Skryf ’n goeie storie. Skryf goeie, geloofwaardige dialoog. Skep geloofwaardige karakters. Dis die essensie van ’n goeie radiodrama”, sê Johan Rademan, regisseur van vanjaar se RSG Radiodrama. Kom kyk en luister hoe word ’n radiodrama opgeneem. Passasiers wat die Oppiwater Kunstefees 2023 meemaak, sal die geleentheid hê om die opname by te woon en te sien presies hoe word ’n radiodrama vir die radio opgeneem. Johan Rademan is ’n bekroonde dramaregisseur met ’n ongelooflike aanvoeling vir die radiodrama waar jy net stemme het om ’n storie te vertel. Kom wees deel van die “ateljee” waar radiodrama opgeneem word.