RSG Valentyns-galakonsert
Met: The Touring Wilburys, Pieter Smith, Christiaan Baartman, Fatman, Leon Gropp, Marissa Claasen, Die Broers, Wynand Strydom, Andre Schwartz, Louis Loock en Wynand & Cheree
- Vertoning Maandag 15 Februarie 2027 om 22:00
- PlekTeatro La Fenice, MSC Armonia
- Duur90 minute
- KaartjiesVanaf R250 + R5 bespreekfooi per kaartjie
Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.
Bespreek
Kry jou kaartjies
Oor die produksie
RSG Valentyns-galakonsert
Aanbieders: Derrich Gardner en Johan Rademan
Musiekregisseur: Chanie Jonker
Regie: Frans Swart
Vir dertien jaar reeds span Lefra Produksies en RSG saam om hierdie gewilde Oppiwater Kunstefees aan te bied. Hierdie vennootskap het net van krag tot krag gegaan en om hierdie besondere vennootskap sowel as Lefra Produksies se dertig jaar in die vermaaklikheidsbedryf te vier, was dit ’n natuurlike uitvloeisel om ’n RSG Galakonsert aan te bied.
Met volle orkes onder leiding van musiekregisseur, Chanie Jonker.
- Regisseur
- Frans Swart