Ander
Tequila Time!!
Dis Tequila Time Oppiwater! Kom proe van die wêreld se beste tequilas en neem deel aan ons Tequila proekompetisie en wen ‘n lekker prys
- Vertoning Woensdag 17 Februarie 2027 om 19:00
- PlekStarlight Disco, MSC Armonia
- Duur75 minute
- KaartjiesVanaf R200 + R5 bespreekfooi per kaartjie
Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.
Stop by die buffet of pizza-stasie en bring ‘n suurlemoen, soutigheidjie, kaas, koue vleis of brood saam om die palet skoon te maak vir die volgende lekker tequila!
GEEN ONDER 18
GEEN ONDER 18
Bespreek
Kry jou kaartjies
Oor die produksie
Tequila Time!!
Tequila Proe
Dis Tequila Time Oppiwater! Kom proe van die wêreld se beste tequilas en neem deel aan ons Tequila proekompetisie en wen ‘n lekker prys. Frans Swart, een van die Tequila-konings van SA, neem jou op ’n ontdekkingstog deur tequila se aromas, geure en unieke eienskappe, terwyl Christo Snyman die stemming verhoog met lekker musiek. Proe, toets jou kennis en waag jou kans! Is jy in?
Tequilas sal verskaf word en is ingesluit in jou kaartjieprys
- Met
- Frans Swart en Christo Snyman