Wynand en Cheree plakkaat
Musiek

Wynand en Cheree

Met Wynand Strydom, Cheree

  • Vertoning Dinsdag 16 Februarie 2027 om 12:00
  • PlekBar del Duomo, MSC Armonia
  • Duur75 minute
  • KaartjiesVanaf R190 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum
Kies jou kaartjies
Algemene toegang
R190

Hoogstens 20 kaartjies per bestelling. Plus R5 bespreekfooi per kaartjie.

Jou besonderhede
Ons stuur jou kaartjies na hierdie adres.

Geen rekening nodig nie. Het jy reeds een? Teken in sodat jou kaartjies ook onder My kaartjies verskyn.

Oor die produksie

Wynand en Cheree

Wynand Strydom is ’n welbekende Afrikaanse sanger met ’n kenmerkende diep basstem. Hy matrikuleer in 1993 aan Oos-Moot Hoërskool in Pretoria en het verskeie treffers en albums vrygestel. Deesdae woon hy – en bedryf ’n restaurant saam sy vrou en sangmaat Chereé Strydom. Sy is veral bekend vir haar country-musiek en sing al sedert haar kinderdae. Self het sy verskeie bekroonde solo-albums uitgereik. Die twee is sedert 2010 getroud en hulle deel hul lewe tussen gesin en musiek.