Wen ’n kajuit Oppiwater!
Wen ’n Binnekajuit vir twee persone op volgende jaar se Oppiwater Kunstefees van 14-19 Februarie 2027 aanboord die MSC Armonia. Vul asseblief die volgende maklike vormpie in:
Die prys sluit die volgende in:
- Binnekajuit vir twee persone Oppiwater Kunstefees op die MSC Armonia
- Alle etes - drie formele etes en "snacks" deur die dag
- Vervoer van Durban Internasionale Hawe tot by die Durban Hawe
- Alle kaartjies vir die vertonings wat deur die wenners bygewoon wil word
- VIP-uitnodiging na die daaglikse ONTMOET DIE KUNSTENAARS
- Uitnodiging na die Kunstenaars en VIP “cocktail” funksie om al die kunstenaars te ontmoet.
Bepalings en voorwaardes geld.