17 Dec 2023
SunBet Arena @ Time Square
From R225 – R750
Sunbet Arena
BLOCK A
BLOCK AA
BLOCK B
BLOCK BC
BLOCK C
BLOCK CD
BLOCK D
BLOCK DE
BLOCK E
BLOCK EF
BLOCK F
BLOCK FG
BLOCK G
BLOCK GH
BLOCK H
BLOCK K1
BLOCK K2
BLOCK K3
BLOCK K4
BLOCK L1
BLOCK L2
BLOCK L3
BLOCK M1
BLOCK M2
BLOCK M3
BLOCK N1
BLOCK N2
BLOCK N3
BLOCK P1
BLOCK P2
BLOCK P3
BLOCK P4
Event Details:
Lefra Produksies kondig met trots aan dat vanjaar se Kersfees Skouspel by die SunBet Arena by Time Square in Pretoria op Sondag, 17 Desember om 15:00 aangebied word. Meer as 15 top kunstenaars gaan in hierdie produksie optree en dit gaan ‘n wonderlike Kerskonsert wees in die ware Boney M-styl van Kerskonserte. Noot vir Noot se Jaconell Mouton is weereens die musikale regisseur en Frans Swart, wat bekend is as regisseur van al die skreeunsnaakse klugte soos My Vrou se Man se Vrou is die regisseur met ‘n volle orkes. Kersfees Skouspel spog vanjaar met die room van Suid-Afrikaanse sangers en teatergangers gaan ‘n fees van talent sien en hoor, met Alwyn Oberholster, Granville Michaels, Jak De Priester, Corlea, Ruhan du Toit, West en vele meer op die verhoog! Lefra het ook so pas aangekondig dat die wêreldbekende Cindy Alter Suid-Afrika toe kom in Desember om as internasionale gaskunstenaar op te tree in vanjaar se Kersfees Skouspel-konsert.
Kersfees Skouspel word aangebied met die vriendelike samewerking van Britz Couriers and Removals, Lift, Hollywood Costumes, Ambassador Execudrive en Van Loveren Wyne.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com