24 March 2025
MSC Musica, Crystal Lounge
R150
Please choose a show time
11:30 – 12:45
Event Details:
met André Schwartz
Teks: André Schwartz
Regie: Etienne Puren
Die teks en meegaande gedigte is deur André Schwartz geskryf en is ‘n vertelling van “gesigte” wat ‘n rol in sy lewe gespeel het. Persoonlik, diep, roerend, en soms ook amusant. Hy vertel die stories wat elke gesig oproep en verwesenlik. Die reuke, die gesprekke, die musiek, die uitkoms.
Schwartz speel klavier en sy medekunstenaar op die verhoog is die ghitaarspeler, Ruben Gerritz.
Die storievertelling word ondersteun deur multimedia-beelde, ‘n uitvloeisel van die samewerking tussen die bekroonde internasionale skilder, André Serfontein en die toonaangewende digitale kunstenaar, Seun op Aarde.
Kwesbaar, visueel en treffend!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com