Select Page

 23 March 2025

 MSC Musica, Q32 Disco

  R65

Please choose a show time

17:00 – 18:00

Add to Cart

Event Details:

Met: Frans Swart, Frank Opperman, Wynand Kotze, Christo Snyman, Cobus Snyman, Nic Stevens, Ds. Francois Gouws, Fatman, Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys

Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid het om die kunstenaars, akteurs, sangers, omroepers en bekendes te ontmoet. Dit is darem te lekker om met hierdie bekendes skouer te skuur, te gesels, `n fototjie te neem en saam te kuier. Hierdie gebeur NET by die Oppiwater Kunstefees! Ons het hierdie lekker forum geskep waar jy formeel die kunstenaars kan kom ontmoet. Elke middag 17:00 gaan jy die kunstenaars persoonlik kan kom ontmoet, en sal ingelei word deur Frans Swart met interessanthede oor die kunstenaars.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com