Komedie
Op die planke
Produksies
Blaai deur ons komende vertonings — komedie, drama, musiek en meer, op verhoë regoor Suid-Afrika. Kies 'n kategorie of bespreek dadelik.
Komedie
Teater
Het van Verlangekraal
Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Nico Loubser, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein
Komedie
Musiek
Kersfees Skouspel / Christmas Spectacular
Met Bobby van Jaarsveld, Cheree, Danie Niehaus, Joseph Clark, Germandt Geldenhuys, Granville Michaels, Leah, Magdaleen Minnaar, Mari Bosman, Ruhan du Toit, Stephanie Baartman, Veramarie Willemse, Wynand Strydom
Ander
Wen 'n Kajuit vir Oppiwater Kunstefees 2027
Neem deel aan ons Tombola-kompetisie en staan 'n kans om 'n kajuit vir twee persone ter waarde van ongeveer R25,000.00 te wen op die Oppiwater Kunstefees vanaf 14 tot 19 Februarie 2027 (van Durban na Mosambiek en terug) aanboord die mooie MSC Armonia!
Fees
Oppiwater Kunstefees 2027
Die dertiende Oppiwater Kunstefees word van 14 tot 19 Februarie 2027 aanboord die MSC Armonia aangebied. Met meer as 30 top Afrikaanse teaterproduksies op ons kunsskippie.
Komedie
My Boetie se Sussie se Ou
Met Phillru van Achterbergh en Botha Enslin, asook Marissa Claasen, Danielle Britz, Stefan Lötter, Nikita Meyer en Botha Enslin as Dêda
Teater
Het van Verlangekraal
Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Botha Enslin, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein
Komedie
Teater
Teater
Het van Verlangekraal
Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Botha Enslin, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein
Moenie 'n vertoning misloop nie
Sluit aan by die Lefra VIP Teaterklub en bespaar op kaartjies, kry van die beste sitplekke en 12+ vertonings per jaar.