25 March 2025
MSC Musica, Teatro La Scala
R190
Please choose a show time
17:00 – 18:15
Event Details:
MET; Danie Niehaus, Mathys Roets, Germandt Geldenhuys.
Die samekoms van drie kunstenaars, drie uiteenlopende stemme, drie persoonlikhede – in een produksie op een verhoog: Drie van die Bestes!
Ondanks elkeen se uiteenlopende musiekstyl in hierdie vertoning – van pop, tot ballades en ligte klassieke musiek – is dit veral hul a capella- en samesang wat hul ’n gedugte kombinasie maak op die verhoog.
As solokunstenaars is elkeen in ‘n klas van sy eie en elkeen ’n ster in eie reg – Germandt met sy kragtige tenoorstem, Mathys met die rustige, fluweelstem in die laer registers en Danie as bekroonde en veelsydige kunstenaar en liedjieskrywer.
Saam sorg die 3 kunstenaars vir ‘n ongelooflike musikale reis!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com