Select Page

 26 March 2025

 MSC Musica, Teatro La Scala

 R190

Please choose a show time

13:30 – 15:00

Event Details:

Met Rocco de Villiers (klavier) en Hansie Roodt Jr en Kris Valery (kitare)

Met splinternuwe witwarm musiek uit Rocco se pen soos GEEN DISCO VIR OUMANS, VANUIT MY BAKKIE, LANGPADKLAVIER en WANT ONS WIL DIE STERRE SIEN is die warmplaat op hoog. Oudergewoonte stoom Rocco agter die klavier en die kitare bloei van die hitte. Rocco se ou treffers kry nuwe baadjies en die temperature styg hoog. Rocco se musiek het kenmerkend sterk ritmes met ondertone van dansmusiek. Tussendeur die musiek gesels hy in Rocco-styl oor inspirasie, sy land, oudword, omgee en nie omgee nie… Blouwarm vermaak op sy beste.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com