Select Page

 31 Desember 2026

 MSC Armonia

 R250

Slutingsdatum:

Donderdag , 31 Desember 2026

Add to Cart R250

Event Details:

Koop ‘n kaartjie van R250.00 en staan ‘n kans om ‘n kajuit vir twee persone tydens die Oppiwater Kunstefees vanaf 14 tot 19 Februarie 2027 aanboord die mooie MSC Armonia ter waarde van ongeveer R25,000.00 heeltemal gratis en verniet te wen!

Die Oppiwater Kunstefees is uniek in die wêreld! Dit is die enigste volwaardige kunstefees wat aanboord ‘n plesierboot aangebied word. Die Oppiwater Kunstefees het onlangs ‘n spesiale Naledi-toekenning vir die beste innovering in die teaterwese ontvang. Ons bied meer as 30 verskillende Afrikaanse Teaterproduksies aan Oppiwater. In hierdie week beland jy in ‘n borrel van kuns, kultuur, lekker eet, mengeldrankies, dekpartytjies en vriende maak. Kom saam man en kom kry JOU kuns Oppiwater.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com